Ons Skool
Die beheerliggaam van Laerskool Mikro is by monde van Fedsas; die brein, oë, ore, arms, bene, hande en voete van die skool, wat namens die skool optree. Die hoofdoel van die skoolbeheerliggaam is om deur doeltreffende leierskap, regverdige besluitneming en strategiese beplanning te lei.
Rico Burnett
Voorsitter
Christiaan van Wyk
Ondervoorsitter
Gion Cilliers
Tesourier
Liza Green
Sekretaresse
Rico Burnett
Regsaangeleenthede
Menslike hulpbronne
Gion Cilliers
Finansies
Begroting
Elanie Swift
Oueraangeleenthede
Christiaan van Wyk
IT
Johan Vermeulen
Infrastruktuur & Veiligheid
Annarie Spreeth
Strategiese beplanning
Fondsinsameling
Bemarking
Clarence Heath
Strategiese beplanning
Fondsinsameling
Bemarking
Louis Mouton
Skoolbestuur
Kurrikulum / Buitemuurs
Shandré Brown
Openbare Betrekkinge
Posbus 53
Spruitstraat
Kuilsrivier
7580