Buitemuurs – Sport
Laerskool Mikro het in 2018 begin om hierdie sportkode aan te bied. Oefening word deur ‘n privaatafrigter op nabygeleë wynplase aangebied. Hierdie leerders neem kwartaalliks aan die Spur Bergfiets wedrenne deel.
Mikro fietsry-hemp met ‘n fietsry broekie
Posbus 53
Spruitstraat
Kuilsrivier
7580